Friday, November 30, 2007

"Voel jy veilig in die skaduwee van jou stad?"


Was in 'n dwaal toe ek by Zeplin's aangekom het; dit was 'n lang rit vanaf Jozi, deur 'n helse storm. Pretoria het nogal mooi gelyk, vir die wat die weerlig vibes geniet. Ek ken daai strate al lankal, vanaf Fridge en Stardust se dae; al het ek toe nie afgeneem nie, sou ek nie... en daar is min wat eintlik verander het. Ek HAAT dit om by Zeplin's af te neem.

Mens kan sien aan die band se gesigsuitdrukkings dat die klank sommer hondpiel suig... en ek weet mos, want ek het self op daai verhoog gejol. Dis kak. Om in die crowd met 'n kamera te staan is nie veel beter nie; vir 'n Gof klub is die wit video skerm iets moers, en maar 'n kak backdrop wir 'n fotograf wat meeste van die tyd in swart en wit werk. Dis hoekom ek meeste van die tyd op die verhoog deurbring. Maar nou ja... ek wou actually my buddies se band kyk, maar ek raak vol skuldgevoelens as ek niks doen nie... so ek het bietjie my ding gedoen: in kleur, ja.

Van Coke Kartel was befok... en dit was hul tweede gig, nadat hulle 2 uur die oggend vanaf die eerste een in Kaapstad gery het. Hulle se hulle het bietjie gesukkel, maar dit was goed om weer kreatiwiteit deur die are te sien vloei.

En ja... hulle sing in Afrikaans... dus het ek die blog so geskryf.

Tot later dan.








3 Comments:

Blogger Michel Bega said...

I have a question. I'm not too sure how to handle this situation. When I
photograph a local concert, I'm never sure whether to offer the band a copy of my pics for free, or do I sell them to the band. With watermark/no watermark, lo-res or hi-res?
Any advice? How do you handle this situation?

16:33  
Blogger Liam Lynch said...

MICHEL:

Sorry for the late reply on this one, I have been a bit snowed under; it all depends on the scenario, and the arrangement you have with the band. Even with a good arrangement with the bands, lo-res images tend to appear everywhere eventually, with or without your arrangement, permission or recognition.

I would advise air-tight contracts, but would warn you that this may alienate some bands who think they are doing you a favour by having you shoot them... there are no hard and fast rules. As it is, my agent handles everything for me nowadays, and I don't even talk money or the like.

End of the day, I deal with it via friendship with those bands I choose to work with, and the potential threat of physical violence with everyone I perceive to be taking advantage of me.

Not that it gets me anywhere, mind.

Best advice I can give you? Find a method, stick to it, and every time someone spots a loophole, modify it to protect your ass. Good luck.

07:07  
Blogger Michel Bega said...

Thanks for that Liam. I thought it would be best to ask somebody like yourself, considering your experience in the field. I'm glad to hear your opinion on this, though, as I'm not to keen myself on simply giving my work away for free. Cheers.

14:49  

Post a Comment

<< Home